Skip to the content

Lede wat inbespreek is op ‘n oord, sal dagbesoekers kan nooi gebasseer op beskikbare kapasiteit. As jy besoekers tydens jou verblyf wil ontvang, moet die besoek vooraf gereël word by Ontvangs gedurende kantoorure.

 

Goudini Spa dagbesoekers parkeer voertuig by hoofhek (ingang)