Skip to the content

Rondawels

101 eenhede met ’n tweestergradering en driestergradering:
Tweestergradering: Een slaapkamer met ’n ingeboude dubbelbed en ’n kombuis/woonvertrek met twee ingeboude enkelbeddens. Badkamer met stort, wasbak en toilet.
Driestergradering: Een slaapkamer met ’n dubbelbed en een slaapkamer met twee enkelbeddens. Die woonvertrek het ’n slaapbank vir ’n ekstra persoon. Die eenheid het lugverkoeling en lugverwarming in die leefarea met ’n onderdakbraaiplek vir alle weersomstandighede.

Opgegradeerde Rondawels 4-Slaper

36 eenhede. Een slaapkamer met dubbelbed. Kombuis/Leefarea met twee enkelbeddens. Tweeplaatstoof in kombuis. Badkamer met stort, wasbak en toilet. Braaifasiliteite.

Opgegradeerde Rondawels 5-Slaper

49 eenhede. Hoofslaapkamer met dubbelbed. Tweede slaapkamer met twee enkelbeddens. Volledige vierplaatstoof, oond en suigwaaier in kombuis. Leefarea met slaapbank en lugversorging. Badkamer met stort, wasbak en toilet. Onderdakbraai. Parkeerplek.

Sien alle akkommodasie

Badsberg-eenhede

Badsberg-eenhede

5 & 6 Slaper Eenhede

Slanghoek villa

Slanghoek-villas

6 Slaper Eenhede

Rondawels

Rondawels

4 & 5 Slaper Eenhede

Tulbach-woonstelle

5 Slaper Eenhede