Skip to the content

Slanghoek-villas A (6-Bed)

22 eenhede, elk met huisvesting vir ses persone.

Een slaapkamer met dubbelbed en privaat veranda. Twee slaapkamers, elk met twee enkelbeddens en privaat veranda. Een badkamer met bad, wasbak en toilet. Tweede badkamer met stort, wasbak en toilet. Lugversorging in die hoofslaapkamer en leefarea. Kaggel in die sitkamer. Eetkamertafel en –stoele. Veranda met onderdakbraai.

Slanghoek-villas B (6-Bed)

Agt eenhede, elk met huisvesting vir ses persone. Een slaapkamer met dubbelbed. Twee slaapkamers, elk met twee enkelbeddens. Een badkamer met bad, wasbak en toilet. Tweede badkamer met stort, wasbak en toilet. Lugversorging in die leefarea. Veranda met onderdakbraai en patiomeubels.

Sien alle akkommodasie

Badsberg-eenhede

Badsberg-eenhede

5 & 6 Slaper Eenhede

Slanghoek villa

Slanghoek-villas

6 Slaper Eenhede

Rondawels

Rondawels

4 & 5 Slaper Eenhede

Tulbach-woonstelle

5 Slaper Eenhede