Skip to the content

Tulbach-woonstelle (5-Bed)

Sewe eenhede. Een slaapkamer met dubbelbed. Oopplankombuis/Leefarea met drie enkelbeddens. Tweeplaatstoof in kombuis. Badkamer met stort, wasbak en toilet. Veranda en geplaveide area met privaat braaifasiliteite. Parkeerarea ongeveer 30 m van eenhede.

Sien alle akkommodasie

Badsberg-eenhede

Badsberg-eenhede

5 & 6 Slaper Eenhede

Slanghoek villa

Slanghoek-villas

6 Slaper Eenhede

Rondawels

Rondawels

4 & 5 Slaper Eenhede

Tulbach-woonstelle

5 Slaper Eenhede