Welkom by ons Spa
Welkom by Ontspan, ’n rustige toevlugsoord waar jy van die lewe se spanning kan ontsnap. Ons professionele span bied opsies vir elkeen se voorkeur.
Kom geniet ’n blaaskans en verkwik jou siel met ’n verskeidenheid behandelings, van pedikure en manikure tot masserings en vele meer.
Kontakbesonderhede
Tel.: 023 349 8162
E-pos: goudinispa@atkv.org.za
Bespreek vooraf om teleurstelling te voorkom.