Fasiliteite

ATKV-Goudini Spa is een van die gewildste selfsorgvakansieoorde in die Kaap en bied ure se pret en salige ontspanning vir ’n ieder en ’n elk.

Kennisgewings:
  • Vir sekere fasiliteite en vermaak mag daar van tyd tot tyd 'n addisionele heffing gevra word.
  • OTM Beskikbaar op die perseel

Fasiliteite by Goudini Spa

Gelisensieerde Koswerf restaurant

Ontspan Spa

Kits koswerf

Geriefswinkel

Halaal etes

Aktiwiteite by Goudini Spa

Verhitte binnehuis swembad

Verhitte buite swembad

Waterwurm

Slanghoek Eenhede Privaat Swembad

Minigholf

Buite gimnasium

Volleyball

Besienswaardighede in die omgewing

  • Kleinplasie-opelugmuseum
  • KWV-brandewynkelder
  • Verskeie wynkelders in die omgewing soos Badsberg, Slanghoek, Du Toitskloof, Goudini en Opstal
  • Aquila in Touwsrivier
  • Mountain Mill-winkelsentrum met amper 100 winkels
  • African Water Wanderers
  • Perderitte