Woonwa- en kampeerterrein
60 staanplekke. Geplavei. Alle staanplekke is ongeveer 81m². Elk met 15A-kragpunt. Elk met private braaifasiliteite. Ablusiefasiliteite, opwasgeriewe en wassery.
CAMPVIEW
Oorweeg jy dit om ATKV-Goudini Spa te besoek?
Wonder jy hoe dit hier by ons lyk?
Nou het jy die geleentheid om die oord uit die gemak van jou eie huis te ervaar met Campview se 360 virtuele toer. Loer gerus hier om te sien hoe jou eenheid of staanplek lyk en wat die oord het om te bied. Hierdie virtuele toer maak jou vakansiebeplanning selfs nog makliker
Sien alle akkommodasie

Badsberg-eenhede
5 & 6 Slaper Eenhede

Bolandhuise
6-8 bed

Slanghoek-villas
6 Slaper Eenhede

Rondawels
4-6 Slaper Eenhede

Tulbach-woonstelle
5 Slaper Eenhede