6-Slaper Slanghoek Villa B
![]() |
78m2 |
![]() |
Slaap 6 (Maksimum 6 Volwassenes) |
![]() |
3 Slaapkamers |
![]() |
2 Badkamers |
![]() |
Selfsorg |
6-slaperhuise met mooi uitsig oor die berge. Daar is ‘n hoofslaapkamer met ‘n dubbel bed. Daar is 2 bykomende slaapkamers, met 2 enkelbeddens in elke kamer. Daar is twee badkamers, een met ‘n bad en die ander met ‘n stort.
Daar is lugversorging in die hoofslaapkamer en leefarea. Daar is ʼn eetkamer, ten volle toegeruste, moderne kombuis met ʼn onderdakveranda en braai-area.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Lugversorging |
![]() |
Platskerm TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Onderdakpatio |
![]() |
Braai |
![]() |
Buitemeubels |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |





