6-Slaper Rondawel - Luuks
|  | 52m2 | 
|  | Slaap 6 (Maksimum 6 Volwassenes) | 
|  | 3 Slaapkamers | 
|  | 1 Badkamer | 
|  | Selfsorg | 
1-slaapkamerrondawel met ʼn dubbelbed. Twee slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk. Oopplankombuis, eetkamer en leefarea. Oond met stoof in kombuis. Badkamer met stort. Private braaigeriewe. Parkering. Lugversorging.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
|  | Lugversorging | 
|  | Platskerm TV | 
|  | Beperkte DStv | 
|  | Patio | 
|  | Braai | 
|  | Buitebankie | 
|  | Ten volle toegeruste kombuis | 
|  | Gratis Wi-Fi | 
|  | Gratis parkering: 1 voertuig | 
