5-Slaper Rondawel - Luuks (Rolstoel Vriendelik)

52m2

Slaap 5 (Maksimum 4 Volwassenes)

2 Slaapkamers

1 Badkamer

Selfsorg


Rolstoelvriendelike eenheid met lugversorging. Hoofslaapkamer met dubbelbed en dakwaaier. Tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens en dakwaaier. Leefarea met slaapbank (geskik vir kinders) met lugversorging. Volledige kombuis. Badkamer met inrolstort. Braai. Parkering.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

Platskerm TV

Beperkte DStv

Patio

Braai

Buitebankie

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig