5-Slaper Rondawel - Luuks

52m2

Slaap 5 (Maksimum 4 Volwassenes)

2 Slaapkamers

1 Badkamer

Selfsorg


Hoofslaapkamer met dubbelbed. Tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Leefarea met bank waarop jy kan slaap (geskik vir kinders) en lugversorging. Vierplaatstoof, oond en suigwaaier in volledige kombuis. Badkamer met stort. Onderdakbraai. Parkering.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

Platskerm TV

Beperkte DStv

Patio

Braai

Buitebankie

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig