4-Slaper Rondawel - Luuks

43m2

Slaap 4 (Maksimum 2 Volwassenes)

1 Slaapkamer

1 Badkamer

Selfsorg


1 slaapkamer met dubbelbed. Oopplankombuis, eetkamer en leefarea met 2 enkelslaapbanke. Oond met stoof in kombuis. Badkamer met stort. Private braaigeriewe. Parkering. Lugversorging.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

Platskerm TV

Beperkte DStv

Patio

Braai

Buitebankie

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig