4-Slaper Rondawel
![]() |
43m2 |
![]() |
Slaap 4 (Maksimum 4 Volwassenes) |
![]() |
1 Slaapkamer |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Rondawel met dubbelbed in slaapkamer en 2 enkelbeddens in leefarea. Tweeplaatstoof in kombuis. Badkamer met stort, wasbak en toilet. Braaigeriewe.
Geen handoeke word in die eenheid verskaf nie. Bring asb U eie badhandoeke en swemhandoeke.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Platskerm TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Patio |
![]() |
Braai |
![]() |
Buitebankie |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |