8-Slaper Huis

122m2

Slaap 8 (Maksimum 8 Volwassenes)

3 Slaapkamers

2 Badkamers

Selfsorg


Dubbelverdieping, naby aan hoofgeriewe. Boonste en onderste vlak: 2 hoofslaapkamers met dubbelbeddens en 2 badkamers met 2 enkelbeddens. Oopplankombuis, eetkamer en leefarea. Volledige kombuis. 2 badkamers, een met ʼn bad en die ander met ʼn stort. Patio met ingevoude braai en tuinuitsig. Onderdakparkering.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

Platskerm TV

Beperkte DStv

Patio

Braai

Buitemeubels

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig