5-Slaper Tulbagh Woonstel

52m2

Slaap 5 (Maksimum 2 Volwassenes)

Oopplankamer

1 Badkamer

Selfsorg


1 slaapkamer met dubbelbed. Oopplankombuis, eetkamer en leefarea met 3 enkelbeddens. Volledige kombuis. Badkamer met stort. Veranda en geplaveide area met private braaigeriewe. Parkeerarea binne 30 m van die eenheid.

Geen handoeke word in die eenheid verskaf nie.  Bring asseblief U eie badhandoeke en swemhandoeke.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Platskerm TV

Beperkte DStv

Patio

Braai

Buitebankie

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi