Skip to the content

Breek weg en kom slaan af in die hartjie van die Bolandse berge!

ATKV-Goudini Spa bied 'n onvergeetlike 5-dag-gholftoer aan, wat sal plaasvind op vier van die beste gholfbane in die Boland. Koste beloop slegs R4 999 p.p.

Bring jou gesin saam teen 'n
bykomende fooi van R2500.00 vir tot vier mense.
Hierdie fooi sluit nie etes in nie,
en dek slegs verblyf.

Opsies is as volg:

• 5-Bed Opgegradeerde Rondawel (2 spelers per eenheid)

• 6-Bed Slanghoek Villas (4 spelers per eenheid)

Deelverblyf vir 5 nagte.

• 2 x Aandetes word deur die oord voorsien.

• Verwelkomings- en prysoorhandigingsfunksie.

• Gholfspel by 4 bane met halfweg-ete en gholfkarretjies.

Inksrywings Vorm

Klik Hier

Laai PDF weergawe af

Klik Hier